Katherine McNamara

Katherine McNamara
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Grace McNamara
Geboorte 22 November 1995 (1995-11-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katherine McNamara (gebore 22 November 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maze Runner: The Scorch Trials (2015) en Maze Runner: The Death Cure (2018), en in die televisiereeks Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy